Huisgenoot is 'n Afrikaanse gesinstydskrif met 'n unieke redaksionele samestelling. Ons dek onderwerpe so wyd soos onder meer menslike dramas, die doen en lates van glansmense, Afrikaanse musieknuus, mediese en wetenskaplike ontdekkings, nuus van algemene belang, verbruikersake, mode- en glansartikels, fiksie, sport, motornuus, handwerkartikels, resepte, tuis- en skoolprojekte, blokkiesraaisels en opwindende wedstryde.
Huisgenoot
MENINGS OOR STORIES OP HUISGENOOT.COM
DIE AKTRISE EVA MARIE SAINT
AFRIKAANS ENSOVOORTS
KORT VOOR LANK
CANDICE MANUEL OOR HAAR MAN, SHAUN
FLITSVRAE: LEN MULLER • Sanger en liedjieskrywer
SÓ VERLIEF, SÓ VERLOOF • Wanneer jy nie liefde soek nie, dan vind die liefde jou. En hoe waar was dié sêding nie vir Nykie Pretorius van Op my eish!-faam nie
WOEDE KOOK OOR • DIE AMERIKAANSE POLITIKUS EN AKTIVIS CHARLIE KIRK, BEKEND VIR SY KONSERWATIEWE DENKE EN OMSTREDE UITLATINGS, SE SKIETDOOD HET GEWYS PRESIES HOE VERDEELD DIE WÊRELD IS
VAN BRANNAS tot oorbegin • Hy was die ou wat altyd eerste die glas gelig het – en laaste neergesit het. Vandag, ná ’n beroerte, ’n doodswaarskuwing en ’n tweede kans, kies Stiaan Reynierse om sy lewe nugter te leef
ALBEI AMALIAS • Die veelsydige Amalia Uys bekwaam haar op 40 nou ook as lewensafrigter, en sê dit help haar die pad bewandel tussen Amalia-dieaktrise en Amalia-die-mens
‘SY WEET HAAR MA IS WEG’ • Tien jaar gelede het haar eenjarige dogter breinskade opgedoen in ’n swembadongeluk en sedertdien het sy haar tuis versorg. Nou is dié ma ná ’n kort siekte weggeruk
MY PLAAS, MY BOKKE, MY LEWE • Wat doen jy as jy albei bene verloor? Hierdie boer het ’n plan gemaak en bedryf vandag ’n florerende plaas
Pappa KOOK • Die kosmaakpappa SINOYOLOSIFO is terug met sy tweede resepteboek met eenvoudige resepte propvol GEUR
DIS WEER SOMER! • As jy al begin rondkyk in die winkels vir klere, skoonheidsprodukte en dekor-items vir die somer – hier’s dié seisoen se vuurwarmste tendense om jou te help kies
SKOONHEID
DEKOR
KINDERS VERWOES HUL EIE LEWENS
EK KIES MY DOELWITTE BO ALLES
BESOEK DIE TROON SONDER JOU FOON
HERKEN SÓ ’N BEROERTE • Een van die belangrikste faktore by die herstel van ’n beroerte is hoe gou iemand hulp kry. Herken die simptome en weet wat jy kan doen vir die beste moontlike uitkoms
SÓ KAN JY HELP
IS JY DALK ONWETEND ONDER SKULDBERADING? • ’n Verbruiker is onlangs sonder sy wete onder skuldberading geplaas. Gevolglik is hy krediet geweier. Ongelukkig is hy nie die enigste een nie
MAAK JOU LEWE MAKLIKER
KLOP DIE ALLERGIEË
JOU STERRE
Die wagkamer • Dit voel onwerklik dat sy so vol lewe kan wees en tog wag vir ’n oproep wat iets dodeliks in mooi dokterswoorde kan aanbied
G’n liefdesverhale meer vir Anita nie
Deur die oë van ’n kind • DON’T LET’S GO TO THE DOGS TONIGHT
BEELDSPRAAK
Korter en kragtig • Skakel in op hierdie reekse wat maklik oor ’n naweek gekyk kan word
Nuwe treffer vir ’n nuwe fase
Venter vlieg ver
TV gids
GAVIN CASALEGNO, LOLA TUNG EN CHRISTOPHER BRINEY VAN ‘THE SUMMER I TURNED PRETTY’
HUISgenotjies • STUUR OORSPRONKLIKE GRAPPIES NA GRAPPIES@HUISGENOOT.COM. JY KRY R50 VIR ELKEEN WAT ONS GEBRUIK. SLUIT JOU NAAM EN KONTAKBESONDERHEDE IN.
RAAISELS
Wêreld se grootste ysberg breek op
ELDERS IN DIE WÊRELD
KAN JY DIT GLO?
Tandepasta van wol
DENDROCHRONOLOGIE • UIT GRIEKS: Dendron beteken boom, chronos beteken tyd en -logie verwys na die studie van iets.
FOTO VAN DIE WEEK
VYF VINNIGE VRAE
TAYLOR SWIFT • DIE WÊRELD EN ONS SIEN UIT NA THE...