Huisgenoot is 'n Afrikaanse gesinstydskrif met 'n unieke redaksionele samestelling. Ons dek onderwerpe so wyd soos onder meer menslike dramas, die doen en lates van glansmense, Afrikaanse musieknuus, mediese en wetenskaplike ontdekkings, nuus van algemene belang, verbruikersake, mode- en glansartikels, fiksie, sport, motornuus, handwerkartikels, resepte, tuis- en skoolprojekte, blokkiesraaisels en opwindende wedstryde.
Huisgenoot
MENINGS OOR STORIES OP HUISGENOOT.COM
DIE AKTEUR DAVID HYDE PIERCE
AFRIKAANS ENSOVOORTS
KORT VOOR LANK
MARTINA YANAKIEV OOR HAAR KÊREL, PETER PETKOV
FLITSVRAE: FRANK RAUTENBACH • Akteur en aanbieder
’n Glimlag met die seer • Haar man is verlede jaar in die DRK dood. Nou laat een van sy vriende haar weer glimlag
AS DIE GLANS VERDOF • Hulle het nog altyd geglinster soos suiwer goud, maar nou maak Nicky van der Walt en Lee-Ann Liebenberg se geldsake moeilikheid – en al woon hulle in Dubai, is dit g’n oase nie
MEJ.TIENER 2025 DIS ROMI! • Sy is klein en fyn met ’n hart van goud – hulle sê mos dinamiet kom in klein pakkies . . .
MY F*K, DIS ’N FLIEK! • ’n Fiets het Marelize Horn bekend gemaak. Nou maak ’n fliek haar beroemd
KINDERS, HOOR MY LIED! • ’n Onderwyseres van Namibië het ’n video op TikTok gelaai waarin sy kinders singend teen molesteerders waarsku. Nou’s sy ’n internetsensasie
NOG LÁNK NIE BY DIE WENSTREEP • Die heel eerste Wêreldrobotspele het gewys hoe gevorderd vandag se mensagtige robotte is – of nie
Vinnig & MAKLIK • Hou aandetes EENVOUDIG met die geurige geregte en smullekker soetgoed uit SARAH GRAHAM se nuwe KOOKBOEK
VOL IN DIE BLOM • Die lente is in die lug. Vier dit met blomme van strak en groot tot delikaat en dromerig
WELIGE WENKBROUE • Vol, gesonde wenkbroue is nou hoogmode. Van natuurlike olies tot slim truuks met ’n kam – so kan jy self by die huis jou wenkbroue voller kry
BESSIES, BESTIES • Dis maklik om hierdie heerlike vrugte by die huis te kweek
EK VOEL VET EN LELIK
DIE MA VAN MY SEUN SE KIND GLO NET SY HET REGTE
TERAPIE WAT JOU SAK PAS
ENGELSE SOUT TOT DIE REDDING
PENSIOENGESTEUNDE HUISLENINGS • ’n Jaar gelede is ons aftreestelsel hervorm. Pensioengesteunde huislenings is steeds beskikbaar, maar daar is veranderinge
PLANTE EN ALLERGIEË
JOU STERRE
1974 • Natuurlik is daar dié wat sê sy studies in New York is net moontlik danksy sy oom se invloed. Maar Daniël weet ’n oop deur is net dit. ’n Intrapslag
Vyf uiteenlopende niefiksieboeke vir jou leesplesier
Moord op ’n Donderdag
BEELDSPRAAK
Lente in die lug • Heerlike kykstof vir die warmer dae
’n Appel ’n dag laat die dokter wag • Die sanger grawe diep in sy geloof en liefde vir boere met sy splinternuwe liedjie en komende EP
TIEN VRAE VIR APPEL
DIE DERDE UITGAWE IS HEIR • Hulle was merkwaardig en talentvol, maar hul stories was verbysterend. Ons vertel weer die skokstories agter die sportsterre wat oorval is deur die drama van die lewe. Lees die 10 volledige verhale soos jy dit nog nooit tevore beleef het nie
*TV gids
HUIS genotjies
THE LUMINEERS
JOU GRÓÓT BLOKRAAIMATER
RAAISELS
SOEKPRET • Jy hoef nie verder te soek as Huisgenoot Woordsoek in Groot Druk nie – die derde uitgawe is hier en volgepak met interessante temas. Boonop is dié soektog sonder sukkel, want die raaisels is almal in groot druk!
‘Time’ se Meisies van die Jaar
ELDERS IN DIE WÊRELD
KAN JY DIT GLO?
‘Skibidi’ nou in die woordeboek
VIROLOGIE • Virologie is ’n samestelling van die woord “virus” en die agtervoegsel “-ologie”, en beteken die studie...