Error loading page.
Try refreshing the page. If that doesn't work, there may be a network issue, and you can use our self test page to see what's preventing the page from loading.
Learn more about possible network issues or contact support for more help.

Huisgenoot

Sep 18 2025
Magazine

Huisgenoot is 'n Afrikaanse gesinstydskrif met 'n unieke redaksionele samestelling. Ons dek onderwerpe so wyd soos onder meer menslike dramas, die doen en lates van glansmense, Afrikaanse musieknuus, mediese en wetenskaplike ontdekkings, nuus van algemene belang, verbruikersake, mode- en glansartikels, fiksie, sport, motornuus, handwerkartikels, resepte, tuis- en skoolprojekte, blokkiesraaisels en opwindende wedstryde.

Huisgenoot

MENINGS OOR STORIES OP HUISGENOOT.COM

DIE AKTEUR ARNOLD SCHWARZENEGGER

AFRIKAANS ENSOVOORTS

KORT VOOR LANK

JOHNNY BURGER OOR SY VROU, ARETTE

FLITSVRAE: ROLENE STRAUSS • Voormalige Mej. Suid-Afrika, dokter en sakevrou

DIE EGGO VAN DIE SKOTE • Bouwer van Niekerk was in die raadsaal van sy regsfirma toe sy aanvallers hom doodgeskiet het. Sy verpletterde ouers gesels oor hul verlies en die troos wat hy agterlaat

DIEP IN DIE KAKE VAN PYN • Wat ’n rustige wegbreek langs die KwaZulu-Natalse Noordkus moes wees, het in ’n verskrikking ontaard toe twee gediertes hom in sy tent beetpak

RUSKANS VIR SY GEMOED • Vir Reynardt Hugo was vanjaar die rofste tyd tot dusver in sy loopbaan. Hy was uitgebrand en het besluit om tyd te neem om op sy geestesgesondheid te fokus. Dit doen hy in die teenwoordigheid van die mense wat hy die heel liefste het

OU LIEFDE SLAAP NIE • Hulle het mekaar ná baie jare weer gevind en besluit om te trou – maar allermins in gewone gewaad

LIEFDE HET ONS GEDRA • Ná ’n lang siektestryd het sy vrou vir hom die nier geskenk wat sy belowe het – maar hy het nie huis toe gekom nie

MOOI VAN LELIKGEID • Lelik soos die nag – maar elke hond kry sy dag. Ontmoet die dierbaarste brakkies met die grootste hartjies, waar elke Aswoefstertjie, Snoetwitjie en Lelike Beentjie se sprokie waar word

KEFFERSPARADE

GOUD OF KLATER? • Donald Trump het, getrou aan sy aard, die Oval Office in goud gehul. Of dit gepas is dat hy veranderinge van dié aard en omvang aangebring het, is ’n ope vraag

Heerlike HOENDER • Een van ons land se gunstelinge, op vele maniere berei, en met verskeie kooktegnieke – oor die KOLE, op die STOOF, in die OOND en selfs in die LUGBRAAIER

JOU LYF, JOU STYL • Die regte klere vir jou lyf is die groot geheim tot styl. Van ’n uurglas tot ’n appel – jy lyk op jou beste wanneer jou klere pas by jou tipe figuur

Tydloos soos ’n roos • Hier’s ons keuses van die beste roosgeure – van vars met ’n sweempie sitrus tot eksoties en verleidelik

KIES GROEN! • Bring die natuur binnetoe met hierdie gewilde kleur

’N GRAPPIE HET MY ALLES GEKOS • Dis nou twee maande later en hy het nog geen kontak met my gemaak nie. Sy familie vermy my ook. Ons vriende vertel my dat hy uit die dorp is en dat hulle nie vir my mag sê waar hy tans werk of woon nie. My hart is gebreek. Kan ek nog ons verhouding red?

LAAT KONFLIK VIR JOU WERK • Konflik is meestal ongemaklik, maar kan ons verhouding met familie, romantiese maats en kollegas verdiep. Hier is raad oor hoe om dit beter te hanteer

WAT OM TE WEET OOR AFLEGGING • Saam met aflegging kom groot finansiële besluite. Ons bespreek die algemeenste vrae

HOU HULLE VEILIG IN DIE KAR

JOU STERRE

Que será, será • Daar is maar net iets romanties aan die skryf van ’n brief op papier. Maar met Lydia se familiegeskiedenis met liefdesbriewe moet sy versigtig wees

Tot siens, Madelein

kyk & luister • 7de Laan se Rikus oor sy liefde vir musiek

BEELDSPRAAK

Vir die fliekvlooie • Geniet die begin, middel en slottoneel alles op dieselfde aand

Gereed om te vlieg

TV-gids

HUISgenotjies • STUUR OORSPRONKLIKE GRAPPIES NA GRAPPIES@HUISGENOOT.COM. JY KRY R50 VIR ELKEEN WAT ONS GEBRUIK. SLUIT JOU NAAM EN...

Formats

  • OverDrive Magazine

Languages

  • Afrikaans