Error loading page.
Try refreshing the page. If that doesn't work, there may be a network issue, and you can use our self test page to see what's preventing the page from loading.
Learn more about possible network issues or contact support for more help.

Huisgenoot

Sep 11 2025
Magazine

Huisgenoot is 'n Afrikaanse gesinstydskrif met 'n unieke redaksionele samestelling. Ons dek onderwerpe so wyd soos onder meer menslike dramas, die doen en lates van glansmense, Afrikaanse musieknuus, mediese en wetenskaplike ontdekkings, nuus van algemene belang, verbruikersake, mode- en glansartikels, fiksie, sport, motornuus, handwerkartikels, resepte, tuis- en skoolprojekte, blokkiesraaisels en opwindende wedstryde.

Huisgenoot

MENINGS OOR STORIES OP HUISGENOOT.COM

DIE SANGERES NANCY SINATRA

AFRIKAANS ENSOVOORTS

KORT VOOR LANK

YVONNE DE KOCK (81) OOR HAAR MAN, JOHANN (78)

FLITSVRAE: DEAN BALIE • Akteur

VENSTER VAN DIE SIEL • Haar ma se vriend het Bianca Hulley se hele gesin met ’n pistool uitgewis. Vandag is die oog wat sy in die aanval verloor het, ’n tasbare herinnering aan die ma en boetie wat sy verloor het

FLUISTER IN ’N MOORDENAAR SE OOR • Byna elf jaar ná die moord op haar tannie, wys ’n dokumentêr hoe Lehanne Sergison die misdadiger op Facebook in ’n lokval verlei het

DIE LIEFDE WAT MY HART LAAT SWEL • Patricia Lewis het onlangs trots haar seun en sy meisie se liefdesverhaal met die wêreld gedeel en borrel omtrént oor dié twee ‘babies’ van haar

’N BLITS OP EEN BEEN • DIÉ KANNETJIE SONDER ’N REGTERBEEN HOL DIE RUGBYVELD AAN DIE BRAND – EN LAAT MILJOENE TIKTOKKERS JUIG

PAALPLESIER OP 62 • Sy’s in haar werksure ’n sielkundige, maar ná ure is sy ’n paaldanser wie se bewegings goud werd is

SWERFTOG MET ’N KRUIS • Hy’s al ses maande te voet op pad van die Kaap na Israel met ’n houtkruis oor sy skouer – want hy glo God het hom geroep

So by my KOOL! • Kopkool hoef ALLESBEHALWE VAAL en opgekook te wees soos ek dit van my koshuisdae onthou. Jy kan die lekkerste verskeidenheid geregte daarmee optower

LENTEVOETE • Stap ligvoets met ’n huppel in jou stap diewarmer maande binne in die seisoen se móét-hê-skoene

Hoë glans • Ons deel die geheim vir glansende hare

RAAK KREATIEF IN DIE KOMBUIS • Ses bak planne vir pakplek in die hart van die huis

VRA VIR IRMA

BADKAMER-GEWOONTES WAT SLEG IS VIR JOU BLAAS • Druk jy om dinge te bespoedig, hurk jy bo die toiletsitplek of gaan jy kort-kort net ‘vir ingeval’? Hierdie gewoontes kan meer probleme veroorsaak as wat jy besef

EKSTRA GELDJIES EN JOU BELASTING • Sowat 60% van werkende Suid-Afrikaners maak staat op meer as een inkomste. Maar hoe raak dit jou en Jan Taks?

MITES OOR HERWINNING

JOU STERRE

Onder Garies se brug • Handjies weet hy’s anders, en dis ook oukei. Iets krap wel in sy binnegoed – ’n skooldag jare gelede wat hom bybly soos ’n kneusplek

Geskiedenis deur Irma se oë

Tussen die liefde en die lag

BEELDSPRAAK

Netjies op Netflix • Dit bly die leier van stroomdienste – en hier is ’n paar redes hoekom

K-pop + flieks = groot geld!

TV-gids

HUISgenotjies • STUUR OORSPRONKLIKE GRAPPIES NA GRAPPIES@HUISGENOOT.COM. JY KRY R50 VIR ELKEEN WAT ONS GEBRUIK. SLUIT JOU NAAM EN KONTAKBESONDERHEDE IN.

K-POP DEMON HUNTERS

RAAISELS

Kommersiële koolstofberging begin

ELDERS IN DIE WÊRELD

GOEIE NUUS

Superkos bring hoop vir heuningbye

MUITERY • Uit Deens: Mytteri beteken oproer. Dit verwys gewoonlik na oproer in die weermag, in ’n tronk of op ’n skip. Muitery is wanneer seevaarders in opstand kom teen die gesagsfigure op hulle skepe.

☛ 6 SEPTEMBER 1522 – MAGELLAAN SE SKIP VOLTOOI REIS OM DIE AARDE

VYF VINNIGE VRAE

DIEPE WATERS se NUWELINGE • DAAR’S ’N NUWE FAMILIE WAT VIR DRAMA GAAN SORG IN KYKNET SE DIEPE WATERS. ONS HET MEER GAAN UITVIND OOR DIE DRIE TALENTVOLLE AKTEURS WAT DIE VILJOEN-SIBBES SPEEL

Suid-Afrikaanse...

Formats

  • OverDrive Magazine

Languages

  • Afrikaans