Error loading page.
Try refreshing the page. If that doesn't work, there may be a network issue, and you can use our self test page to see what's preventing the page from loading.
Learn more about possible network issues or contact support for more help.

Huisgenoot

Oct 31 2024
Magazine

Huisgenoot is 'n Afrikaanse gesinstydskrif met 'n unieke redaksionele samestelling. Ons dek onderwerpe so wyd soos onder meer menslike dramas, die doen en lates van glansmense, Afrikaanse musieknuus, mediese en wetenskaplike ontdekkings, nuus van algemene belang, verbruikersake, mode- en glansartikels, fiksie, sport, motornuus, handwerkartikels, resepte, tuis- en skoolprojekte, blokkiesraaisels en opwindende wedstryde.

Huisgenoot

MENINGS OOR STORIES OP HUISGENOOT.COM

TOETS JOU KENNIS

DIE AKTRISE PATRICIA ROUTLEDGE

AFRIKAANS ENSOVOORTS

MARIKE WEYERS OOR HAAR MAN, CORNELIUS

FLITSVRAE: HÉLÈNE TRUTER • Aktrise

MY BELYE BOODSKAP DIE OOP BOEK VAN HOOGLIED • Sy het ’n jare lange affair met ’n dominee gehad waaroor sy eenvoudig móés bieg – en nou praat sy skaamteloos daaroor

‘EK WAS NAÏEF’ • ’n Onderwyseres voel misbruik en worstel met gevoelens van skuld en selfverwyt nadat haar affair met die skoolhoof op die lappe gekom het

WAT IS DIE REAKSIE?

’N PLAASMEISIE VOL KLEUR • Sy’t nog altyd gehunker na die plaaslewe, en nou is Reandi Grey se droom waar as die nuwe Boer-aanbieder

SEER PAD NA MOOISTE DAG • Sy voer al ’n lang stryd teen kanker, maar was oorgehaal dat die siekte nie haar groot dag van haar sou steel nie – en dit was toe perfek, pyn en al

VAN PLAYBOY TOT GESINSMAN • Hy’s terug op TV en ’n nuwe mens, sê Marcus Muller, wat deesdae die liefde in sy lewe raaksien en waardeer

Kook soos ’n meester TUIS • As KOSMAAK moeite raak, laat gevulde Franse roosterbrood, ’n botterskorsie- &-bloukaas pastei of blomkool-buffalo wings as INSPIRASIE dien om opnuut lief te raak vir jou KOMBUIS

KOEL GEMAK • Selfs wanneer hulle nie op die rooi tapyt is nie, weet hierdie bekendes hoe om fantasties te lyk. Kry dieselfde gemaklike voorkoms teen ’n fraksie van die prys

SÊ KOEBAAI VIR VUIL • Die een stap in jou skoonheidsroetine wat jy soms afskeep, is juis die een wat die vermoë het om jou vel te herstel en sorg dat al die ander produkte beter geabsorbeer word en harder werk

GLANS MET GLAS • Glaskopies vir ’n tikkie bekoring binne jou huis

VRA VIR IRMA

SPEEL KLAAR MET DIÉ PLAE

DÍS WAT JOU HARTKLOP VERKLAP

DINK JY VERKEERD OOR SPAAR? • Hierdie vyf vooropgestelde idees oor spaargeld kan jou pootjie. Stel dit reg!

SLIM WERK KLOP EKSAMENSTRES

JOU STERRE

Die stasiemeester van Jakkalsvlakte • Toe Herman hoor hy moet gaan aflos op ’n stasie wat spook, was hy nie skaam om te erken hy’s bang nie

Prenteboeke vir agies en husse • Drie skeppers beantwoord ons vrae

SPAAR TYD EN GELD! • Ons nuttige nuwe verbruikersgids help jou om jou rande te rek. Dit bied 80 bladsye met praktiese wenke vir kortpaaie, slim koop en produkte rek

*kyk & luister

BEELDSPRAAK

Volg die feite met dié dokkies • Kennis is mag, en des te meer as jy dit in jou moedertaal kry

TOP-PLAASLIKE PODCASTS

5 VINNIGE VRAE AAN DIE AANBIEDER VAN HANNES AAN HUIS, HANNES VAN WYK

’n Kampioen in eie reg

DODO EN KARLIEN SE FREKWENSIE VAN EENHEID

LUKE SE LIEDJIE BEREIK STORMSTERKTE

*TV-gids

PLAKKAAT

HUISgenotjies • STUUR OORSPRONKLIKE GRAPPIES NA GRAPPIES@HUISGENOOT.COM. JY KRY R50 VIR ELKEEN WAT ONS GEBRUIK. SLUIT JOU NAAM EN KONTAKBESONDERHEDE IN.

’N LAND VAN WONDERS VIR JOU KIND • Van die majestueuse Groot Vyf tot die merkwaardige Tafelberg – verken en geniet saam met jou kind in Huisgenoot Het jy geweet? – My land Suid-Afrika die véle wonders van Suid-Afrika. Dié tydskrif is perfek vir skooltake!

RAAISELS

GROTER LEIDRADE, GROTER LEKKERTE • Dis alles wat jy van Huisgenoot-blokraaie verwag – net beter, want al...

Formats

  • OverDrive Magazine

Languages

  • Afrikaans